Agri Hour
Kobus Laubscher gesels oor boerderybestuur─── DIRK KOK 12:59 Thu, 21 Sep 2017
In sy weeklikse Donderdag-praatjie gee landbou-ekonoom Kobus Laubscher vandag vir boere wenke oor goeie bestuur.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok met joulandbounuus by 076 476 2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za