Agri Hour
Hof beslis in boere se guns oor skaliegas─── DIRK KOK 08:10 Fri, 20 Oct 2017
Agri SA-hoof van natuurlike hulpbronne, Janse Rabie, gesels met Dirk Kok oor die 2015-skaliegasregulasies wat deur die Oos-Kaapse hooggeregshof ter syde gestel is.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok by 076 476 2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za