Agri Hour
Kommer heers oor al die mense wat honger ly─── DIRK KOK 09:31 Fri, 01 Dec 2017
Landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels in sy weeklikse praatjie oor die kommer wat toeneem oor al hoe meer mense wat honger ly.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok met jou landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za