Agri Hour
OFM-landbounuus: Podcast Woensdag 10 Januarie 2018─── DIRK KOK 15:47 Wed, 10 Jan 2018
Polisie ondersoek die naweek se verwoestende Boshof-veldbrand wat glo by piekniekplek begin het; en boere van Vrystaat en Noord-Kaap smag na reën in knellende droogte.
Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur Dirk Kok en Pieter Möller. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met jou landbounuus by 076-476-2187of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za