On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

'Gebruik eerder staatsgrond'

───   DIRK KOK 09:55 Wed, 17 Jan 2018

'Gebruik eerder staatsgrond'  | News Article

Die leier van die VF+, Pieter Groenewald, sê onteiening sonder vergoeding vir grondhervorming is onnodig. Volgens hom kan die ANC-regering staatsgrond gebruik en eerder mislukte grondhervormingsprojekte regruk.



Content hosted by iono.fm


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok by 076-476-2187 met jou landbounuus of stuur  ’n e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.