On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Jagtersverenigingtak in Wes-Kaap help Noord-Kaapse boere met veevoer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:14 Wed, 18 Apr 2018

Jagtersverenigingtak in Wes-Kaap help Noord-Kaapse boere met veevoer | News Article
Vragte veevoer FOTO: SAJWV

Noord-Kaapse boere in die Sutherland-gebied, wat onder droogte gebuk gaan, se hulpkreet word beantwoord met die skenking van veevoer uit die Wes-Kaap.


Lede van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Overberg-tak het saamgespan en lewer sedert verlede jaar vragte veevoer aan talle boere wat lamgelê word deur die droogte. 

Christal-Lize Muller het met dié tak se voorsitter, Justus Harms, oor hul gebaar van welwillendheid gesels...


Vir meer inligting of om betrokke te raak besoek dié tak se Facebook-blad:  SAJWV-Overberg.



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.