On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri SA se president gesels oor sy passie vir beesboerdery

───   08:03 Fri, 18 May 2018

Agri SA se president gesels oor sy passie vir beesboerdery | News Article

Dan Kriek is nie net die President van Agri SA nie, maar ook ‘n boer uit die omgewing van Tweeling in die Vrystaat. Pieter Möller gesels vandag met Kriek oor sy passie vir veral beesboerdery.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.