On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Wysigingswetsontwerp op grondregte se herstel word ondersteun in Noord-Kaap

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:43 Wed, 20 Jun 2018

Wysigingswetsontwerp op grondregte se herstel word ondersteun in Noord-Kaap | News Article

Openbare verhore oor die voorgestelde Wysingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte vind vandeesmaand oor die land heen plaas.


Die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, wat die proses lei, is vandeesweek in die Noord-Kaap en die Vrystaat. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met dié komitee se Pumzile Mnguni gepraat oor die verhore wat Maandag in Postmasburg en Dinsdag in Prieska in die Noord-Kaap plaasgevind het.


Die openbare verhore in die Vrystaat vind Donderdag in die Kroonstad-stadsaal en eerskomende Vrydag in die Barolong-gemeenskapsaal in Thaba Nchu buite Bloemfontein plaas. Dit begin om 10:00.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.