On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:59 Thu, 21 Jun 2018

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article

In sy weeklikse Donderdag-praatjie gesels die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, oor graanmarktoestande in Suid-Afrika wat in sy mening ‘n groter bydrae tot voedselsekerheid in die streek kan lewer.


Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher slegs op Before Dawn.  Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.