Agri Hour
OFM-agrinuus: Die Alpha 2018 vee-expo het 'n propvol program─── 06:29 Fri, 22 Jun 2018
Pieter Möller gesels in dié OFM-agrinuus-insetsel met die redakteur van Veeplaas en mede-eienaar van Plaas Publishing, Albert Loubser oor die Alpha 2018 vee-expo.
Loubser is die mede-organiseerder van dié vee-expo.
OFM-nuus