On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Veldbul-boeredag in Boshof gehou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:52 Thu, 19 Jul 2018

Veldbul-boeredag in Boshof gehou | News Article

Die Western Genetic Brangus-veldbulklub bied vandag ‘n boerdag op die plaas Kruis by Boshof in die Vrystaat aan.


Die bevindings van ‘n projek waarin dié klub bulle uit verskillende gebiede met verskillende natuurlike weiding, op een plaas met mekaar vergelyk het, gaan vandag met boere gedeel word. 

Die veldbul-boerdag begin om 10:00. Christal-Lize het met ‘n organiseerder, Johan Delport, gepraat...


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.