Agri Hour
Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:14 Thu, 19 Jul 2018
In sy weeklikse Donderdag-insetsel op Before Dawn praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, wat verder gesels oor die Social Progress Index (SPI) oftewel die Sosiale Vooruitgang-indeks.
Dit word gereeld gepubliseer om aan te dui wat die welstand van mense in verskillende lande oor die wêreld heen is. Laubscher vertel meer oor die eerste Youth Progress Index wat ook gepubliseer is.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus