Agri Hour
Van professionele rugby tot boerdery - Joubert Horn vertel─── 06:53 Mon, 23 Jul 2018
In die OFM-agrinuusinsetsel gesels Pieter Möller met Joubert Horn wat nou boer in die Kalahari nadat hy sy rugbystewels opgehang het.
Horn boer in die Kalahari sowat 30km van Van Zylsrus.
OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.
OFM-nuus