Agri Hour
Agri-nuus: Pieter Möller gesels oor botterpryse─── 10:37 Tue, 31 Jul 2018
Pieter Möller gesels oor die jongste botterpryse wat oor die laaste paar maande ‘n goeie styging getoon het.
OFM agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Nieker met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus