On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

#VLkongres2018 Agri SA sê die ANC en boere gaan nou vergader

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:53 Fri, 17 Aug 2018

#VLkongres2018 Agri SA sê die ANC en boere gaan nou vergader | News Article

Die ANC gaan met boere op grondvlak met boere vergader om kwessies in die bedryf te bespreek. Dit kom nadat Agri SA 'n amptelike uitnodiging deur die ANC vanuit Luthuli-huis, met ope arms aanvaar het.


Agri SA se president, Dan Kriek, het Woensdag op Vrystaat Landbou se algemene jaarkongres buite Bloemfontein gesê die ANC se adjunk-sekretaris generaal, Jesse Duarte, het die uitnodiging gerig. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het na Kriek se groeteboodskap van Agri SA op die kongres met hom gepraat.


Dit was Agri SA se president, Dan Kriek, slegs op OFM. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.