On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Steeds baie vrae oor omstrede Vrede-suiwelprojek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:55 Thu, 23 Aug 2018

Steeds baie vrae oor omstrede Vrede-suiwelprojek | News Article

Die parlementêre komitee van landbou, bosbou en visserye het verlede week 11 regeringsprojekte in die Vrystaat besoek.


Die DA se skaduminister van landbou, Annette Steyn, was deel van dié oorsigbesoek. OFM nuus se Christal-Lize Muller gesels met Steyn oor onder meer die omstrede Vrede-suiwelprojek wat met die Gupta-familie verbind word. Dié projek is ook deur die komitee besoek.


Dit was die DA se skaduminister van landbou, Annette Steyn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.