On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Vriende van Landbou bemark nou koffiebone vir brandnoodfonds

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:16 Tue, 25 Sep 2018

Vriende van Landbou bemark nou koffiebone vir brandnoodfonds | News Article

Vrystaat Landbou se inisiatief, Vriende van Landbou, het heel koffiebone in 250 gram-verpakkings beskikbaar gestel om te verkoop.


Die wins daarvan sal aangewend word vir dié insiatief se noodfonds wat ondersteuning aan boere in krisistye verskaf. Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Gerhard Kriel, sê die wins van dié koffiebone is vir die noodfonds wat spesifiek aangewend sal word om boere wat skade gelei het weens wegholveldbrande in dié provinsie te help. Dié produk is vanjaar op die Alfa vee-ekpo by die Afridome in Parys bekendgestel.


Dit was Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Gerhard Kriel,slegs op OFM. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.