On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Boomplaag bedreig pekanneut-oes

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:00 Tue, 25 Sep 2018

Boomplaag bedreig pekanneut-oes | News Article

Die stompkopkewer en sy simbiotiese swam wat alle bome bedreig, is in Hartswater opgemerk.


Dié boomplaag wat aanvanklik in Durban en Johannesburg, asook in die Tuinroete voorgekom het, het nou kop uitgesteek in die Noord-Kaap en bedreig die pekanneutbome. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se Jan-Hendrik Venter gepraat oor dié pes en die skade wat dit aan bome veroorsaak.


Dit was die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se Jan-Hendrik Venter op OFM. Skakel Woensdagoggend in wanneer Venter verder praat oor kundiges wat in die proses is om 'n aksieplan teen dié boomplaag op te stel.


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.