On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Afslaerskampioen gesels met OFM

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:52 Tue, 25 Sep 2018

Afslaerskampioen gesels met OFM | News Article

'n Afslaer by GWK se stoetvee en lewende hawe-afdeling in Kimberley in die Noord-Kaap, Barco van Niekerk, is verlede Donderdag by die Alfa vee-ekspo as die wenner van Toyota SA se Nasionale Jong Afslaerskompetisie gekroon.


Nadat Van Niekerk as die wenner aangewys is, het OFM-nuus se Christal-Lize Muller met hom gepraat...


Dit was Barco van Niekerk van die Noord-Kaap.


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.