On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Leeus maak amok in 'n Suid-Afrikaanse wildtuin

───   07:14 Mon, 15 Oct 2018

Leeus maak amok in 'n  Suid-Afrikaanse wildtuin | News Article

OFM se Pieter Möller praat in dié insetsel oor 'n wildbewaarder wat in die Nasionale Krugerwildtuin deur stropers doodgeskiet is.


Möller gesels verder oor nog 'n voorval waarin leeus in 'n wildtuin in Suid-Afrika vermeende wildstropers doodgebyt het.



Dit was OFM se Pieter Möller. Luister weeksdae tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.