On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Veediefstal in die Vrystaat steeds ‘n stryd, boere word gewaarsku

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:38 Tue, 16 Oct 2018

Veediefstal in die Vrystaat steeds ‘n stryd, boere word gewaarsku | News Article

Veediefstal bly steeds ‘n knelpunt in die Vrystaat ondanks goeie samewerking tussen die polisie en boere in die stryd daarteen.

 

Vrystaat Landbou, oftewel VL, sê dié tipe diefstal wat meer georganiseerd word, het ‘n ernstige probleem in die provinsie geword. VL se adjunk-president, Tommie Esterhuyse, sê 'n ontleding deur  VKB en VL se veiligheidslessenaar toon veeverliese in Augustus vanjaar weens veediefstal beloop meer as  R3 miljoen. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het op Agri SA se kongres in Pretoria met Esterhuyse oor die samewerkingsverhouding tussen georganiseerde landbou en die polisie in dié provinsie gepraat…



 Dit was Vrystaat Landbou se visiepresident, Tommie Esterhuyse.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.