On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Agri Hour

Kommer oor sojaboonbedryf

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:22 Fri, 09 Nov 2018

Kommer oor sojaboonbedryf | News Article
Johan Willemse FOTO: UV

Daar is kommer in die sojaboonbedryf oor die vinnige uitbreiding van produksie wat die plaaslike verwerkingvermoë van dié gewas onder druk plaas.


Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, het verlede week op sy laaste werksessie vir die jaar oor die vooruitsigte in die landboumark aan Farmer’s Weekly se Sabrina Dean gesê dit wil voorkom of boere wat mielies wil plant in Suid-Afrika in ‘n ietwat beter posisie is as diegene wat sojabone wil aanplant.  Dean het vir OFM-nuus met Willemse gepraat...



Dit was die landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, wat met Farmer’s Weekly se Sabrina Dean op OFM gepraat het. Skakel Maandagoggend in op Before Dawn wanneer Willemse oor die weervooruitsigte praat. 

Om  na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.