Skaapboerfinalis in Voermol-kompetisie gee die pas aan in dié bedryf
CHRISTAL-LIZE MULLER
06:26 Fri, 09 Nov 2018
Skaapboerfinalis in Voermol-kompetisie gee die pas aan in dié bedryf | News Article
Andrew Jordaan van die plaas Spekboomberg in die Cradock-distrik in die Oos-Kaap is vanjaar ‘n finalis in Voermol se Nasionale Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie.


Jordaan boer onder meer met Merino’s en Dormers en is saam met Andries Greyling van Vrede in die Vrystaat en Henry du Plessis van Kareedouw in die Wes-Kaap ‘n finalis in dié kompetisie se skaapafdeling.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jordaan gepraat...



Dit was Andrew Jordaan van die plaas Spekboomberg by Cradock in die Oos-Kaap. Skakel Maandagoggend in wanneer Jordaan verder praat oor hoe hy Voermol se Bees- en Skaapboer van die Jaar se kompetisie ondervind het. Hy praat ook oor die toekoms van landbou in Suid-Afrika. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat ook met  Andries Greyling van Vrede in die Vrystaat, wat vanjaar die enigste finalis in dié kompetisie is wat van Sentraal-Suid-Afrika afkomstig is. 

Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more