OFM-agrinuus: Sneeu in Harrismith goed vir landboutoestande
06:56 Fri, 09 Nov 2018
OFM-agrinuus:  Sneeu in Harrismith goed vir landboutoestande | News Article
In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat Pieter Möller met 'n Oos-Vrystaatse boer oo rdie toekom van landbou en kry sy mening oor die landboutoestande in die Harrismith-gebied.


Hy praat ook oor die onlangse sneeu in dié gebied en die positiewe invloed wat dit op ondergrondse water gehad het.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more