On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Moenie op lae potensiaal landerye plant, die risiko is té groot

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:44 Mon, 12 Nov 2018

Moenie op lae potensiaal landerye plant, die risiko is té groot | News Article
Prof. Johan Willimse FOTO: Nictus Limited

Daar word wyd gepraat oor die ‘n El Niño-weerpatroon in landbougeledere.


Prof. Johan Willemse, 'n landbou-ekonoom, het verlede week sy vooruitsigte in die landboumark op sy laaste werksessie vir die jaar gegee en gesê weerkenners meen die El Niño-weerpatroon is betreklik swak en goeie reënval kan nog in die komende maande verwag word. Farmer’s Weekly se Sabrina Dean het vir OFM-nuus met Willemse gepraat...



Dit was die landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, wat met Farmer’s Weekly se Sabrina Dean op OFM gepraat het. Om  na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.