On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Andries Greyling verteenwoordig die sentrale binneland in Voermol-kompetisie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:53 Mon, 12 Nov 2018

Andries Greyling verteenwoordig die sentrale binneland in Voermol-kompetisie | News Article

Andries Greyling van die Charfontein Dohne-stoetery in die Vrede-distrik is die enigste skaapboerfinalis in Voermol se Nasionale Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie van die sentrale binneland.


Hy boer met Dohne-Merino’s en het ook ‘n beeskomponent en gewasverbouing. 

Hy is ook saam met ander boere van dié distrik betrokke by ‘n hoenderboerdery en het ander ondernemings. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Greyling gepraat...



Dit was Andries Greyling van die Charfontein Dohne-stoetery. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, Before Dawn. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.