On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Pasop vir hittegolf vandeesweek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:28 Tue, 13 Nov 2018

Pasop vir hittegolf vandeesweek | News Article

Hittegolftoestande heers vandeesweek in die grootste deel van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes. In sekere gebiede kan die kwik tot 42 grade Celsius styg.


Daarmee saam is die brandgevaar hoog. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Elani Claassen, ‘n voorspeller by die Bloemfonteinse weerkantoor, gepraat…



Dit was Elani Claassen, ‘n voorspeller by die Bloemfonteinse weerkantoor. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.