On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Ramaphosa speel steeds met woorde oor #FarmAttacks in Suid-Afrika

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:32 Tue, 13 Nov 2018

Ramaphosa speel steeds met woorde oor #FarmAttacks in Suid-Afrika | News Article
FOTO: Wikipedia

President Cyril Ramaphosa het met woorde gespeel in ‘n uiters onbevredigende poging om in die Parlement te verduidelik waarom hy in ‘n media-onderhoud gesê het, boere en wit boere word nie in Suid-Afrika vermoor nie.


Só meen dr. Pieter Groenewald, leier van die Vryheidsfront Plus, in reaksie op Ramaphosa se antwoord aan hom in die Parlement verlede week. 

Groenewald sê hy het aan Ramaphosa gevra dat hy moet erken wit boere word wel wreedaardig vermoor en dít is ‘n werklikheid.  Hy het ook gevra of Ramaphosa bereid is om die families en geliefdes van dié vermoordes om verskoning te vra omdat hy dié werklikheid van plaasmoorde ontken het.



Dit was dr. Pieter Groenewald, leier van die Vryheidsfront Plus. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.