Agri Hour
Nuwe metodes op dieresiektes te identifiseer─── 06:47 Tue, 13 Nov 2018
OFM se Pieter Möller praat oor maklike metodes om dieresiektes te identifiseer.
Hy berig daar is nuwe metodes om dieresiektes in ontwikkelende lande te kan opspoor.
Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, Before Dawn.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus