On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Die Voermol-kompetisie lewer voorwaar die beste veeboere op

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:53 Thu, 15 Nov 2018

Die Voermol-kompetisie lewer voorwaar die beste veeboere op | News Article
Andrew Jordaan en John Eustace FOTO: Christal-Lize Muller

‘n Skaapboer van die Oos-Kaap is as wenner in Voermol se Nasionale Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie gekroon.


Andrew Jordaan van die plaas Spekboomberg in die Cradock-gebied het Dinsdagaand in Bloemfontein in die skaap-afdeling met die louere weggestap. Jordaan boer met Merino's en Dormer's en is ‘n voorloper in die gebruik van die laparoskopiemetode om sy ooie te insemineer. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het dié spoggeleentheid bygewoon en met hom gepraat…



Dit was Andrew Jordaan wat as Voermol se Nasionale Skaapboer van die Jaar aangewys is. Die ander finaliste in dié afdeling was Andries Greyling van Vrede in die Vrystaat en Henry du Plessis van die Kareedouw-distrik.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.