On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Johan Eustace aangewys as Voermol se Beesboer van die Jaar

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Thu, 15 Nov 2018

Johan Eustace aangewys as Voermol se Beesboer van die Jaar | News Article
Andrew Jordaan, Philip Strydom (Voermol: besturende direkteur) en John Eustace FOTO: Christal-Lize Muller

John Eustace van die Underberg in KwaZulu-Natal is as Voermol se Beesboer van die Jaar aangewys.


Eustace is van die plaas Moyeni. Hy en sy pa, Patrick, boer suksesvol saam en was aanvanklik hoofsaaklik veeboere, maar het later uitgebrei en gewasverbouing maak nou sowat 40% van hul boerderyinkomste uit. Hulle boer ook met skape.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was John Eustace van die Underberg in KwaZulu-Natal wat in Voermol se nasionale Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie in die beesafdeling koning gekraai het. Die ander finaliste in dié afdeling was Peter-John Hassard van Hlabisa, Hluhluwe, ook in KwaZulu-Natal, en Mark Anderson, ook van die Underberg-gebied.

Om  na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.