On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus: Wisselkoerse is aanwysers in die ekonomie

───   07:07 Thu, 15 Nov 2018

OFM-agrinuus: Wisselkoerse is aanwysers in die ekonomie | News Article
FOTO: Forexbinaryrobots.info

OFM se Pieter Möller praat in hierdie OFM-agrinuusinsetsel met die landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré, oor die druk van geldeenhede en die wisselkoerse wat tans aanwysers in die ekonomie is.


Hy verduidelik ook die rol van die monetêre beleidskomitee en doen ook vooruitskattings. 



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.  Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.