On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri SA trek nou die lyn ná aanbeveling van #LandExpropriation

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:24 Mon, 19 Nov 2018

Agri SA trek nou die lyn ná aanbeveling van #LandExpropriation | News Article

Verskeie landbou-organisasies het hulle sterk uitgespreek oor die parlementêre grondwetlike hersieningskomitee se aanbeveling van die Grondwetwysiging om voorsiening vir grondonteiening sonder vergoeding te maak.


Daarmee saam het die ANC, EFF en die National Freedom Party dié komitee se verslag aanvaar, terwyl die DA en kleiner opposisiepartye, wat die IVP, ACDP en Vryheidsfront Plus insluit, nie ten gunste daarvan was nie. 

Hulle is in die komitee deur Cope verteenwoordig. Agri SA meen dié voorgestelde wysiging is polities-gemotiveerd, roekeloos en populisties. Regsadvies word deurentyd ingewin.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Annelize Crosby, die beleidshoof van grondsake by Agri SA gepraat…



Dit was Annelize Crosby, Agri SA se beleidshoof van grondsake. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.