On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Vryheidsfront Plus soek geregtigheid in beweerde #VredeDairy-bedrogspul

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:32 Mon, 03 Dec 2018

Vryheidsfront Plus soek geregtigheid in beweerde #VredeDairy-bedrogspul | News Article
FOTO: OFM

Die Vryheidsfront Plus het ook sy kommer uitgespreek oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om die aanklagte teen die beskuldigdes in die bedrogverhoor rakende die omstrede Vrede-suiwelprojek te laat vaar.


Tammy Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, sê dié besluit dui daarop dat daar politieke inmenging is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…



Dit was  Tammy Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.