On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

BKB vorder goed met digitale bemarking van lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:30 Mon, 07 Jan 2019

BKB vorder goed met digitale bemarking van lewende hawe   | News Article
FOTO: Cobus Oberholzer BKB

Die bemarking van lewende hawe in Suid-Afrika is op dreef en daar is postiewe vooruitsigte vir 2019.


Dit is volgens dr. Cobus Oberholzer, algemene bestuurder van BKB se lewende hawe, eiendomme en veilingsafdeling. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Oberholzer op Voermol se Skaap- en Beesboer van die Jaar-kompetisie, waarop Suid-Afrika se beste skaap- en beesboere in November in Bloemfontein aangewys is, gepraat. Hy meen daar was nie dramatiese styging in die prys van vee nie, maar dit het ook nie gedaal nie.  Daar was 'n toename in die vraag na bees- en skaapvleis van onderskeidelik 24% en 11%.  

BKB is een van die borge van dié kompetisie.

Hy sê dit is noodsaaklik en BKB spits hom nou toe om bemarking van vee te digitaliseer en meer digitale veilings aan te bied. Daar is egter uitdagings.



Dit was dr. cobus Oberholzer, algemene bestuurder van BKB se lewende hawe, eiendomme en veilingsafdeling. Om na ander insetsels  op Before Dawn te luister, gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.