On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Die El Niño-effek binnekort sigbaar

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:36 Wed, 09 Jan 2019

Die El Niño-effek binnekort sigbaar | News Article
FOTO: Wikipedia

Voorspellings dui daarop dat die effek van die El Niño-weerverskynsel in Februarie en Maart vanjaar ‘n uitwerking gaan toon.


Dit is nie goeie nuus vir boere in droogtegeteiserde dele van die sentrale binneland nie, wat nou dringend reën nodig het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Johan van den Berg, ‘n weerkundige by Santam Landbou, gepraat oor die effek van die El Niño. Hy verduidelik ook breedvoerig wat dié verskynsel behels…



Dit was Johan van den Berg, ‘n weerkundige by Santam Landbou. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuss by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.