Agri Hour
OFM-agrinuus deur Pieter Möller: Strategiese gesprekvoerings met regering is goeie nuus─── 06:51 Fri, 11 Jan 2019
Die uitvoerende hoof van die landbou-organisasie, Agbiz, dr. John Purchase, gesels op hierdie OFM-agrinuusinsetsel op Before Dawn oor die vooruitsigte vir 2019.
Hy brei uit oor die potensiaal van die landboubedryf, waardekettings en strategiese gesprekvoerings met President, Cyril Ramaphosa, en verskeie ministers, wat positiewe nuus vir die bedryf is. Purchase het met OFM se Pieter Möller gepraat...
Dit was dr. Johan Purchase, die uitvoerende hoof van die landbou-organisasie, Agbiz, slegs op OFM.
OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.
OFM-nuus