OFM-agrifokus: 152 cattle and sheep stolen, planttyd vir mielies verby, daar is reënvooruitsigte
CHRISTAL-LIZE MULLER
06:58 Fri, 11 Jan 2019
OFM-agrifokus: 152 cattle and sheep stolen, planttyd vir mielies verby, daar is reënvooruitsigte | News Article
In the OFM Agri Focus insert we look at some of the top stories in the agriculture sector this past week. OFM News’ Christal-Lize Muller reports...


A 36-year-old alleged stock was arrested in Lichtenburg North West in connection with livestock to the value of about R650 000 stolen on a farm in the area. Police spokesperson, Aafje Botma, says a total of 152 cattle and sheep were loaded on trucks on Saturday at the Rhenosterhoek farm. This is after the suspect and two other men arrived at the same farm on January 2, informing the farm workers that the farm has been sold.  She says the same men returned on Saturday with two trucks. They allegedly ordered the farm workers to gather all the cattle and sheep to the kraal because they bought the animals and came to collect the stock.   According to Botma the animals were allegedly transported to Hoopstad in the Free State to be sold.  Botma says the investigation continues to locate the the stolen stock and more arrests could follow.  

Minder mielies is dié plantseisoen na verwagting in die westelike somergraanproduksie-streek van Suid-Afrika aangeplant weens té min reën. Johan van den Berg, bestuurder van gespesialiseerde oesversekering by Santam Landbou,sê in die noordwestelike en die westelike deel van die  Vrystaat, en gebiede in Noordwes het goeie reën eers laat in Desember geval. Daar is steeds gebiede in die provinsies wat nog geen reën gehad het nie. Die optimale planttyd vir sojabone is ook verby.  

Daarmee saam het verspreide buie en donderbuie  Dinsdag en Woensdag in die grootste deel van die Vrystaat en Noordwes  voorgekom. 'n Voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor, Tumi Phatudi, sê teen Woensdag klaar dit op met slegs 'n 30% kans op reën in die oostelike deel van die Vrystaat en Noordwes.  Warm toestande duur voort.



OFM-nuus/Christal-Lize Muller


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more