On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Moeilike jaar vir ANC, kleiner partye gaan verbaas, meen politieke ontleder

───   06:44 Thu, 17 Jan 2019

Moeilike jaar vir ANC, kleiner partye gaan verbaas, meen politieke ontleder | News Article
Theo Venter Foto: Twitter

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel praat die politieke ontleder, Theo Venter, van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool oor die politieke-arena in 2019.


Venter gesels met OFM se Pieter Möller oor die invloed van die komende verkiesing op die landboubedryf. Hy voorspel dat dit 'n uitdagende jaar vir die ANC gaan wees, en dat kleiner politieke partye in dié verkiesing almal gaan verbaas.



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op Agriculture, News, en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.