On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM-agrinuus: Wat om te doen in dié politieke onsekere tyd?

───   07:10 Thu, 17 Jan 2019

OFM-agrinuus: Wat om te doen in dié politieke onsekere tyd? | News Article

'n Landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), dr. Frikkie Maré gee sy mening oor waar Suid-Afrika se landbou staan in die onsekere tye aan die begin van 2019.


Maré praat met OFM se Pieter Möller en gee ook sy mening oor wat landbouers te doen staan in hierdie tye van onsekerheid. 



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.