On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Wolmark verswak ietwat vandeesweek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:18 Fri, 18 Jan 2019

OVK-wolmarkverslag: Wolmark verswak ietwat vandeesweek | News Article

In hierdie weeklikse insetsel, gee Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, 'n oorsig oor die wolmark.


Victor praat oor die wolmark wat vandeesweek ietwat teruggesak het in Port Elizabeth en die Cape Wools-merino-aanwyser wat met 0,6% en 124 punte gedaal het om teen 'n skoonprys van R215,24 per kg te sluit.

Op die OVK-veiling is 3 406 bale aangebied, waarvan 97.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R186.50/kg, is behaal vir 'n vier baallot AFH van 16.6 mikron, uit die skeersel van GH Sephton van Barkly-Oos. Die koper was Modiano. 

Luiser hier na Victor se volledige verslag...



Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.