On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:24 Thu, 07 Feb 2019

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe  | News Article
FOTO: Twitter

Die pryse van lewende hawe op veilings gaan voortaan elke Donderdagoggend op Before Dawn deur Chris Derksen verskaf word.


Derksen sê hy versprei weekliks dié pryse sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het.  Met dié inligting kan 'n boer 'n aanduiding kry van die prys wat sy diere op 'n veiling kan behaal. Dit dui ook aan wat kopers bereid is om te betaal vir diere. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik...

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Derksen gepraat...  



Dit was Chris Derksen, wat die pryse van lewende hawe verskaf het. Besoek gerus die webwerf www.vleisprys.co.za.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.