On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

#SONA2019 Waarom het Ramaphosa nie na die uitmergelende droogte verwys?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:46 Tue, 12 Feb 2019

#SONA2019 Waarom het Ramaphosa nie na die uitmergelende droogte verwys? | News Article
Cyril Ramaphosa FOTO: Twitter

Dit is onduidelik waarom Pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede nie die droogtesituasie in dele van Suid-Afrika uitgelig het nie.


‘n Politieke ontleder, Melanie Verwoerd, meen die rede daarvoor is dalk dat dié situasie dalk meer op provinsiale vlak belang het en dat daar meer uitsluitsel daaroor gegee sal word wanneer Tito Mboweni, die minister van finansies, op 20 Februarie die begrotingsrede  in die Parlement lewer. 

Sy sê ook Ramaphosa het met sy verwysing na 250 000 opkomende boere in Suid-Afrika die belang van die uitbreiding van die landboubedryf  beklemtoon.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Verwoerd gepraat…



Dit was Melanie Verwoerd, ‘n politieke ontleder slegs op Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.