On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Nóg reën word voorspel in die sentrale binneland insluitende die Noord-Kaap

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:03 Wed, 13 Feb 2019

Nóg reën word voorspel in die sentrale binneland insluitende die Noord-Kaap | News Article
FOTO: OFM

Terwyl gebiede in die Vrystaat en Noordwes sedert die naweek goeie opvolgreën gehad het en dele van die Noord-Kaap ook ietwat verligting gekry het, voorspel die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SANW) nog reën vandeesweek.


Kevin Ingram, ‘n voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor sê dit klaar egter teen die naweek op, waarna die kwik in die sentrale binneland weer gaan styg. Daar word egter geen hittegolftoestande verwag nie. Nóg reën word later vandeesmaand verwag. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…  



Dit was Kevin Ingram, ‘n voorspeller by die Bloemfonteinse weerkantoor, slegs op Before Dawn. Om na hierdie insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op Agriculture, News en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.