On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Weidingstekorte en veediefstal ook uitdagings vir bestaansboere

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:53 Tue, 19 Feb 2019

Weidingstekorte en veediefstal ook uitdagings vir bestaansboere | News Article
Lukas Veli, 'n bestaansboer van Bultfontein FOTO: OFM-nuus

Bestaansboere in gebiede in die Vrystaat trek ook swaar weens die voortslepende droogte, veediefstal en min geldelike ondersteuning van die plaaslike regering.

 

‘n Bestaansboer van Bultfontein, Lukas Veli, besit ‘n paar beeste wat saam met meer as ‘n honderd ander boere se beeste op die munisipale grond by die dorp aangehou word. Veli sê al dié boere is passievol oor hul diere en hulle wil graag uitbrei, maar daar is steeds te veel uitdagings. Volgens hom moet die regering nou ingryp.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Lukas Veli, ‘n bestaansboer van die Bultfontein-distrik. Skakel Woensdagoggend in wanneer Veli verder gesels oor die uitdagings wat bestaansboere in die Bultfontein-distrik in die gesig staar. Dit sluit onder meer veesiektes in. Om na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.