On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Verwagte sorghum-oes groter as vorige oes

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:50 Mon, 04 Mar 2019

Verwagte sorghum-oes groter as vorige oes | News Article
FOTO: Wikipedia

Die Nasionale Oesskattingskomitee het Woensdag die hersiene oppervlakteskatting onder somergrane en oliesade, asook die eerste produksieskatting daarvan vir 2019 vrygestel.


Dié komitee se Marda Scheepers sê die oppervlakteskatting vir sorghum en droëbone het ‘n toename getoon teenoor die oppervlakte wat verlede seisoen aangeplant is. Daar is ook ‘n toename in die verwagte produksie van dié gewasse. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Scheepers gepraat…



Dit was Marda Scheepers van die Nasionale Oesskattingskomitee.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.