On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

EFF wil hê geld vir grondhervormingsprojekte moet voorkeur in #FSbudget kry

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:20 Tue, 05 Mar 2019

EFF wil hê geld vir grondhervormingsprojekte moet voorkeur in #FSbudget kry | News Article

Werkskepping bly ‘n polsende kwessie in die Vrystaat en die LUR van Finansies in dié provinsie, Elzabe Rockman, moet in haar begrotingsrede Dinsdag by Gariepdam verduidelik hoe sy beoog om dié reuse-uitdaging aan te pak.


Dit is volgens Kgotso Morapela, voorsitter van die EFF in die Vrystaat, in aanloop tot die begrotingsrede. 

Morapela meen Rockman moet ‘n groot bedrag geld beskikbaar stel om grond aan voorheen benadeelde mense te verskaf sodat hulle self daarop kan boer.

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Morapela gepraat…



Dit was Kgotso Morapela, voorsitter van die EFF in die Vrystaat. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na OFM se landbounuusbulletins. 


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.