On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Sacta-insetsel: Geld word goed bestuur

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:26 Fri, 15 Mar 2019

Sacta-insetsel:  Geld word goed bestuur | News Article

‘n Statutêre heffing vir sojakweking en -tegnologie is op 22 Julie verlede jaar deur die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana, bekragtig.

 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Kultivar- en Tegnologie-ontwikkeling, Sacta, se uitvoerende hoof, Gert Heyns, gepraat.

Heyns vertel meer oor Sacta wat ‘n nie-winsgewende maatskappy is, wat verantwoordelik is vir die administrasie en bestuur van fondse. Hy sê daar is baie duidelike riglyne waarvolgens dié fondse aangewend moet word.



Dit was die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Kultivar- en Tegnologie-ontwikkeling, Sacta, se uitvoerende hoof, Gert Heyns. Vir meer inligting besoek die webwerf SactaLevy.co.za.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. 

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na OFM se landbounuusbulletin.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.