Suid-Afrikaanse grond gaan verlore weens erosie
CHRISTAL-LIZE MULLER
06:31 Fri, 15 Mar 2019
Suid-Afrikaanse grond gaan verlore weens erosie | News Article
FOTO: Landbou.com
Grond gaan verlore voor Suid-Afrikaners se oë weens erge grond-erosie, terwyl daar niks daaraan gedoen word nie.


Dit is volgens Egon Zunckle, ondervoorsitter van die KwaZulu-Natalse geenbewerkingsklub, wat vandeesweek in Ottosdal in Noordwes op Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie  in samewerking met Graan SA (GSA) en die Ottosdal-geenbewerkingsklub, gepraat het.  Landbou.com se Alani Janeke doen verslag…



Dit was Alani Janeke van landbou.com vir OFM-nuus. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na OFM se landbounuusbulletins.


OFM-nuus





Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more