On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Mark verhandel laer in Port Elizabeth vandeesweek

───   07:14 Fri, 15 Mar 2019

OVK-wolmarkverslag: Mark verhandel laer in Port Elizabeth vandeesweek | News Article
FOTO: OFM

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK praat oor die wolmark wat vandeesweek in Port Elizabeth laer verhandel het.


Daarmee saam het die Cape Wools-merino-aanwyser met 3,3% en 736 punte gedaal om teen 'n skoonprys van R214,42 per kg te sluit. Die Australiese EMI het ook teruggesak en met 1,3% gedaal. 

Die rand het vandeesweek ook verder teruggesak teen die vernaamste geldeenhede en het ten tyde van dié veiling op vlakke van R14,34 teen die dollar verhandel. 

Dit was 0,9% swakker, asook 0,8% swakker teen die euro, ooreenstemmend dieselfde tydperk van die vorige veiling.



Die Wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.